home01home02 | weddings01weddings02 | functions02functions03 | accommodation01accommodation02 | events01events02 | gallery01gallery02 | contact01
  • home slide01
  • home slide02
  • home slide03
  • home slide04
  • home slide05
  • home slide07
  • home slide08
  • home slide06
  • home slide010
  • home slide09

Cussonia Crest - Wedding and Function Venue Pretoria

 

"Vandag wil ek begin met Cussonia Crest wat sonder n sukkie twyfel die BESTE wedding venue in ons land is, nie net in Pretoria nie. Dankie dankie dankie en weereens dankie aan almal van Cussonia Crest Wedding Venue."

Nicholis & Denise Louw

 

 

 

"Cussonia Crest, a wedding venue in Pretoria like no other. Thank you for a truly wonderful wedding day. The venue, food and atmosphere was amazing. René, you made our day easy and care-free, and made me feel so special. Thank you for all the help. Again, thank you to EVERY person at Cussonia Crest… an UNFORGETABLE wedding!!"

Allen & Janine

 

"Ek kan nie genoeg dankie se vir jou en almal by Cussonia Crest vir al julle moeite en verseker die feit dat julle my en Stefan se droom troue n werklikheid gemaak het nie. Dankie so baie vir al jou ondersteuning, raad en moeite. Jy het ons so baie gehelp en verseker ons dag baie spesiaal gemaak! Baie dankie daarvoor Rene!"

Stefan & Riana

Stephan  Riana5 720x537

"Die afgelope paar maande het ons 'n klompie troues bygewoon en elke keer was my en Leon se woorde.... Ons venue was maar net die beste en jou diens was ONGELOOFLIK!  Ons vriende en familie kan nogsteeds nie uitgepraat raak oor die lekker kos en hoe als net met smaak aangepak is.

Ek wil vir jou weereens baie dankie sê vir al die moeite en die feit dat jy elke bruid soos 'n prinses laat voel!"

Leon & Odette

27 960x640  10 960x640 960x640

  

“As a mother you always wish your daughter gets a fairy-tale wedding, and at Cussonia Crest she did. Our family and friends can’t stop talking about the wedding. From the gardens, to the chapel, to the wedding venue!! Everything was lovely. Thank you René, Sannie and all the staff. Cussonia is a true gem of Pretoria.”

Nita de Wet